Die wilde swane - Os Cisnes Selvagens (Afrikaans - Portugees) : Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen

Sefa Verlag
SKU:
9783739985725
|
ISBN13:
9783739985725
$15.44
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Portugees), met aanlyn oudioboek en video in Afrikaans.. "Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging. Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Livro infantil bilingue (afrikaans - português) ?"Os Cisnes Selvagens" de Hans Christian Andersen é, com razão, um dos contos de fadas mais populares em todo o mundo. Com a sua forma intemporal, foca a temática de que são feitos os dramas humanos: medo, coragem, amor, traição, separação e reencontro. A presente edição é um livro ilustrado com carinho que narra o conto de fadas de Andersen de forma sensível e convivial para as crianças. ? Imprime desenhos para colorir! No livro encontrarás a ligação que te dá acesso gratuito às ilustrações da história para colorir.


  • | Author: Ulrich Renz
  • | Publisher: Sefa Verlag
  • | Publication Date: Feb 08, 2024
  • | Number of Pages: NA pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 3739985720
  • | ISBN-13: 9783739985725
Author:
Ulrich Renz
Publisher:
Sefa Verlag
Publication Date:
Mar 08, 2024
Number of pages:
NA pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
3739985666
ISBN-13:
9783739985664