Lig Wankelend : Die Wese Van Die Liefde En Lewe Vvan Utte Reuter- 'N Roman
ISBN13:
9781928314172
$21.83
Op 24 November 1949 kom Utte Reuter alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en ?n digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriendin, wat ?n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wreldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na ?n wreld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europa is sy onthuis. Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in ?n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. Aan die swaels en walvisse en Tierkop, die lindeboom in die agtertuin van haar Leipzig-huis, die kombuis met die porselein-opwasbak, die plakpapier teen mure waar sy saans gel en tel het tot sy aan die slaap raak. Sy dink aan Christiaan en haar seuns. En aan Flix wat altyd maar agter ?n venster vir haar staan en wag...ÿ
- | Author: Gerard Scholtz
- | Publisher: Rapid Access Publishers
- | Publication Date: Jun 01, 2016
- | Number of Pages: 222 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 1928314171
- | ISBN-13: 9781928314172
- Author:
- Gerard Scholtz
- Publisher:
- Rapid Access Publishers
- Publication Date:
- Jun 01, 2016
- Number of pages:
- 222 pages
- Language:
- Afrikaans
- Binding:
- Paperback
- ISBN-10:
- 1928314171
- ISBN-13:
- 9781928314172