Dit is 'n bundel kortverhale, deursprinkel met nostalgiese stories en 'n m??t-lees vir almal, maar veral vir Afrikaners en di? wat hou van goeie Afrikaans. Die bundel bestaan meestal uit verhale wat al dente geskryf is: sag maar tog ferm. Die karakters in hierdie bundel bevind hulle wel in 'n wye verskeidenheid interessante omstandighede wat jou ure se leesgenot verskaf.*Voorheen uitgegee onder die titel: Laslappies 1