Gedagtekringe is 'n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiveringsartikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, 'n nuwe begin, speurstories, 'n drama, 'n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong-in-die-kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgel? in die w?reld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
- | Author: Lynelle Clark
- | Publisher: 978-0-9870330-6-2
- | Publication Date: Mar 31, 2019
- | Number of Pages: 273 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback/Literary Collections
- | ISBN-10: 0987033069
- | ISBN-13: 9780987033062