Met hierdie unieke boek vertel Natani?l die verhaal van 'n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, 'n era waartydens re?ls blindelings gevolg is en oor 'n jong seun met 'n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Natani?l se eerste volwaardige memoir.